21/08/18 - 00:50 AM


Author Topic: Visloos  (Read 2202 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Moztoppie

  • Moztoppie
  • Posts: 72
  • Country: Mozambique
Visloos
« on: November 06, 2014, 07:14:02 PM »
Cabin fever is now even confusing my tamed Duiker.
Seems that she is also not sure why the Kayak is static.  :'(


Must get to the water now !!!!

Offline Andrew

  • Administrator
  • Posts: 478
  • Fish Fear Me
    • Anglers Digest
  • Country: South Africa
Re: Visloos
« Reply #1 on: November 06, 2014, 07:54:55 PM »
Wow , talk about having an unusual pet.


Ek is net so frustrated , die dam suid ooster waai all hoe lank hier, maak my mal.
Sit en kyk na die katrolle , speel met my vislyn , maak knots , maak nog knots , maak die visboks skoon , ens en dan begin ek weer van voor.  :'(

Offline Moztoppie

  • Moztoppie
  • Posts: 72
  • Country: Mozambique
Re: Visloos
« Reply #2 on: November 06, 2014, 08:29:06 PM »
Praat van !!!!!!!


Ek kan maar net my sterre dank dat my vrou al 34 jaar met 'n visserman getroud is.
Die spaar kamer is my speel kamer en soos jy se, die visbokse is al 100 keer uitgepak,terug gepak en oor gepak !!!! 
Lyne, omgeruil op katrolle, hoeke uitgesort, ander knope probeer ens, ens.....

Offline Moztoppie

  • Moztoppie
  • Posts: 72
  • Country: Mozambique
Re: Visloos
« Reply #3 on: November 06, 2014, 08:35:28 PM »
Praat van unusual pets !!!!!!!
Het nou 4 Duikers wat met die hand groot gemaak is wat hier in die erf rondloop....
"Poepsak" op die foto is nou die jongste

Offline Koper

  • Jack off all trades and master off none.
  • Administrator
  • Posts: 157
  • Keeper of the Koperclan
Re: Visloos
« Reply #4 on: November 07, 2014, 07:33:17 AM »
Moenie alleen voel nie kerels, ek sit met dieselfde probleem. :'(

Offline Moztoppie

  • Moztoppie
  • Posts: 72
  • Country: Mozambique
Re: Visloos
« Reply #5 on: November 07, 2014, 11:10:29 AM »
Ja, maar ek dink dit is agv hierdie siekte wat by my ge-diagnoseer is  ;D
« Last Edit: November 07, 2014, 04:37:50 PM by Andrew »

Offline Moztoppie

  • Moztoppie
  • Posts: 72
  • Country: Mozambique
Re: Visloos
« Reply #6 on: November 07, 2014, 11:12:59 AM »
En VERSEKER gaan ek soos die olifantjie maak as ek nou weer by die water kom!!!!!!!

Offline Koper

  • Jack off all trades and master off none.
  • Administrator
  • Posts: 157
  • Keeper of the Koperclan
Re: Visloos
« Reply #7 on: November 07, 2014, 11:48:03 AM »
HA ha - Klassiek!!!  Ek gaan die foto steel :D

Offline Kaspaas

  • Posts: 56
  • Been there.. done it.. got the stretch marks!
  • Country: South africa
Re: Visloos
« Reply #8 on: November 12, 2014, 01:20:33 PM »
Hmmm.......ek het al in die oggend so gevoel na 'n laaaaang nag se kuier! LOL

Offline Moztoppie

  • Moztoppie
  • Posts: 72
  • Country: Mozambique
Re: Visloos
« Reply #9 on: November 12, 2014, 06:37:02 PM »
Hmmm.......ek het al in die oggend so gevoel na 'n laaaaang nag se kuier! LOL


VERSEKER !!!!!!!!!


Maar nou wonder ek of moet ek nie ook maar my katrolle meer produkdief aanwend terwyl die Cabin fever hoogty vier nie  :-\

Offline Andrew

  • Administrator
  • Posts: 478
  • Fish Fear Me
    • Anglers Digest
  • Country: South Africa
Re: Visloos
« Reply #10 on: November 16, 2014, 08:56:00 AM »
Priceless LOL  :D

Offline Moztoppie

  • Moztoppie
  • Posts: 72
  • Country: Mozambique
Re: Visloos
« Reply #11 on: November 26, 2014, 09:19:06 AM »
Steeds visloos en "itchy" :'(


Die petrol prys is hoog !
Karre word gehijack !
Daar is steeds plaas anvalle !
Tolhekke word orals ingesit .......


Maar vir my gaan hulle nie onder kry nie !!!!!!


Ek gaan kreef vir kersfees eet  :-*

Offline Andrew

  • Administrator
  • Posts: 478
  • Fish Fear Me
    • Anglers Digest
  • Country: South Africa
Re: Visloos
« Reply #12 on: November 27, 2014, 06:16:04 AM »
Ha ha, so funny.. :) excellent
« Last Edit: November 27, 2014, 06:17:37 AM by Andrew »